Programme &
kwalifikasies

VIR N' TOEKOMS MET STYL

SKRYF NOU IN!                                                                                                                                 
Begin 'n opwindende toekoms by Potchefstroom Akademie en SAAHST. Ons is bekend vir uitmuntende opleiding in:
  • Skoonheidsterapie
  • Spa-terapie en -bestuur
  • Terapeutiese Refleksologie
  • Terapeutiese Aromaterapie
  • Terapeutiese Massering
  • Interieurontwerp en Binneversiering
  • Kosmetologie
  • Haarkappery


Potchefstroom Akademie en SAAHST word internasionaal erken en voldoen aan wetgewing op Nasionale Onderwys. Me Tina Scholtz, die Besturende Direkteur, het die instansie in 1981 gevestig en dit het sedertdien gegroei tot een van die grootste privaat tersiere instansies van sy soort in die land. Die Akademie is gelee in Potchefstroom, 'n lewendige studentestad.

Vir 'n opwindende toekoms aan Potchefstroom Akademie en SAAHST besoek ons kampus vir 'n persoonlike toer.

Redes hoekom Potchefstroom Akademie en SAAHST die regte keuse is:
  • Een van die grootste privaat instansies van sy soort in Suid-Afrika
  • Entrepreneur – en beroepsgerigte kwalifikasies
  • Nasionale en internasionale erkenning
  • Gekwalifiseerde, toegewyde en ervare personeel
  • Klein klasse met persoonlike aandag
  • Kampus binne loopafstand van die Akademie-koshuise, sakesentrums en winkelsentrums
  • Veilige parkering
  • Polsende en onvergeetlike studentelewe
 


Nuutste Nuus

16-02-2012

Vakansieskool: 2, 3 & 4 April 2012

Dit beloof om 'n verrykende, interaktiewe, energieke & kreatiewe leerervaring te wees en sal jou help om 'n ingeligte besluit oor jou toekomstige beroep te maak!

09-02-2012

Inskrywings vir 2012 sluit 31 Maart 2012!

Enige belangstellendes kan ons gerus kontak. Ons help graag.

05-01-2012

OPEDAG: 16 Januarie 2012

OPEDAG: 16 Januarie 2012