Vir meer inligitng en navrae, kontak:
(018) 294 9037 / (018) 294 5581
Gedurende kantoorure.
(Maandae - Vrydae 07h30 to 16h30)
Faks:
(018) 293 3128
E-pos:
info@potchakademie.co.za
Hierdie studentegedrewe skoonheidsalon bied voortreflike dienste aan kliënte. Jolie Femme verskaf kwaliteit behandelings teen bekostigbare pryse. Die studente kry die geleentheid om hulle ervaringsure te voltooi by Jolie Femme, en hulle dra weer op hul beurt by tot die vars en ontvanklike atmosfeer van die salon.
Kliënte kan dus ontspan terwyl opgeleide studente hulle bederf met behandelings onder die toesig van hoogs opgeleide personeel. Die bestuur van Jolie Femme pas kwaliteitsbeheer toe en dit verseker kwaliteit behandelings teen die beste pryse.
Volg ons op: