Vir meer inligitng en navrae, kontak:
(018) 294 9037 / (018) 294 5581
Gedurende kantoorure.
(Maandae - Vrydae 07h30 to 16h30)
Faks:
(018) 293 3128
E-pos:
info@potchakademie.co.za
Die geheim van aromaterapie lê in die vaardigheid van die terapeut om beide die kuns en die wetenskap deur ’n sinergistiese vermenging van essensiële olies te bemeester. Dit behels behandeling van die gesig en lyf met essensiële olies.
Lees meer
Dit behels die mobilisering van sagte weefsel en spiere om normale sistemiese en bio-meganiese, of funksionele gebruik te herstel. Massering verlig spanning, pyn, verbeter sirkulasie, bevorder vertering en mobiliteit van gewrigte.
Terapeutiese Refleksologie word tans as een van die mees opwindende, gesondheid- georiënteerde beroepe beskou.
Lees meer
Volg ons op: