KONTAK ONS

Vir meer inligitng en navrae, kontak:
(018) 294 9037 / (018) 294 5581
Gedurende kantoorure.
(Maandae - Vrydae 07h30 to 16h30) 

Faks:
(018) 293 3128 

E-pos:
info@potchakademie.co.za

Missie & Visie

 

Visie

Die ontwikkeling van lewensvatbare loopbane  – met die fokus op die professionele opleiding van entrepreneurs, terapeute en ontwerpers in diens van die land en sy mense.

Missie

Om kennis te verbreed deur middel van voortgesette navorsing en om in voeling te bly met die mees onlangse opleidingsmetodes en beroepsgerigte ontwikkelings.

Om die uniekheid van elke individu te respekteer en elke persoon in staat te stel om uitkomsgebaseerde geleenthede en prestasie te verwesenlik.

Om voortdurend te streef na die hoogste standaarde in opleiding, etiek, integriteit en hulpvaardigheid en om ons studente se gekose beroepe ’n plesier sowel as ’n sukses te help maak.

Om ons personeel te motiveer om altyd ʼn positiewe bydrae te lewer tot die bevordering van gesondheid, leefstyl en besigheid, nasionaal en internasionaal.

Om  studente en personeel te motiveer om na uitmuntendheid te streef in die vervulling van hul drome.