KONTAK ONS

Vir meer inligitng en navrae, kontak:
(018) 294 9037 / (018) 294 5581
Gedurende kantoorure.
(Maandae - Vrydae 07h30 to 16h30) 

Faks:
(018) 293 3128 

E-pos:
info@potchakademie.co.za

Programme & kwalifikasies


Toelatingsvereistes vir voltydse studie

  • Minimum vereiste:  Nasionale Senior Sertifikaat.
  • Geen verpligte vakke word voorgeskryf nie.  
  • ’n Portefeulje moet ingedien word vir keuring vir die Diploma in Interior Decorating and Design.
  • Verkry jou aansoekvorm hier of kontak 018 294 9037 / 018 294 9015 vir ’n afspraak.

Erkenning van Vorige Leer (EVL) 

Potchefstroom Akademie (Edms.) Beperk het ’n beleid en prosedure vir Erkenning van Vorige Leer (EVL). Die basiese onderliggende doel van Erkenning van Vorige Leer is om, veral met volwassenes, deur middel van ’n oop, deursigtige benadering tot beoordeling, alle leer te erken, hoe dit ook al verwerf is. Vorms om aansoek te doen vir EVL is by die Akademie beskikbaar.

Potchefstroom Akademie en SAAHST is geakkrediteer by verskeie nasionale en internasionale instansies. Skakel na akkreditasie.

 

Programme wat aangebied word by Potchefstroom Akademie (Dubbelmedium)

Departement van Binneversiering en –ontwerp

  • Diploma in Interior Decorating and Design (2 jaar voltyds)
  • Higher Diploma in Interior Decorating and Design (3 jaar voltyds)
Departement van Gesondheidsterapie
  • Diploma in Therapeutic Aromatherapy (2 jaar voltyds)
  • Diploma in Therapeutic Reflexology (2 jaar voltyds)
  • Diploma in Therapeutic Massage (2 jaar voltyds)
Department van Skoonheidsterapie
  • Diploma in Health and Skincare (2 jaar voltyds)
  • Advanced Diploma in Somatology (3de jaar voltyds)
Programme en kwalifikasies wat deur SAAHST aangebied word

Potchefstroom Akademie het ʼn samewerkingsooreenkoms met SAAHST wat beteken dat studente van beide instansies by die gedeelde fasiliteite en kundigheid baat.

SAAHST bied aan:
  • Certificate in Cosmetology (1 jaar voltyds)
  • Certificate in Ladies’ Hairdressing vlak 2, 3 and 4 (2 jaar voltyds)
  • Verskeie kort kursusse (deeltyds)

Laai die SAAHST aansoekform af.

Kort kursusse


Fooie en datums vir kort kursusse op aanvraag beskikbaar: 
skakel 018 297 4698, of verkry die kortkursus-inligting en datums hier.